top of page
LORAPhotography106.jpg
DOP_Logo-removebg-preview.png

KOOP JOU KAARTJIES

DANS OPPI PLATTELAND

Kaartjies

Hier onder is al die verskillende kaartjie opsies wat jy kan koop.

LORAPhotography262.jpg

Very Early Bird

R250 per persoon

Beperkte hoeveelheid

 

Slegs vir 30 minute na “Launch” beskikbaar of tot uitverkoop

Early Bird

R275 per persoon

Beperkte hoeveelheid

 

Slegs vir 24 uur beskikbaar of

tot dit uitverkoop

Algemene Toegang Fase 1 

R295 per persoon

Beperkte hoeveelheid

Open wanneer Early Bird Uitverkoop

Algemene Toegang Fase 2

R325 per persoon

Beperkte hoeveelheid

Open wanneer Fase 1 Uitverkoop

Skoliere
(Graad 1 tot 12 in 2025)

R200 per persoon


Voorskool Gratis (Graad 1 tot 12 in 2025)

 

Ps. As jy 18 is en op skool is in 2025 moet jy Algemene Toegangs Kaartjie (Volwasse) Koop indien jy alkohol wil koop. 

Dans Paartjie Kaartjie

R595

Maak oop wanneer fase 1 uitverkoop.

Beperkte hoeveelheid

Toegang vir 2 Persone 

Early Bird VIP

R995 per persoon

Sluit in Privaat Area met Privaat Sitplekke, Privaat Kroeg, Privaat Toilette, Privaat Golden Circle Dansbaan & Privaat Entrance
Geen Kinders in VIP
 

* Slegs vir 30 minute na “Launch” Beskikbaar en beperk tot 50 Kaartjies 

VIP

R1 250 per persoon

Sluit in Privaat Area met Privaat Sitplekke, Privaat Kroeg, Privaat Toilette, Privaat Golden Circle Dansbaan & Privaat Entrance
Geen Kinders in VIP
 

* Slegs 200 Kaartjies beskikbaar

Kampplek per persoon

R250  (sluit slegs een kamp kaartjie in)

  • Slegs 300 Kaartjies Beskikbaar

  • Tente & Campers/Karavane

  • Slegs vir 1 dag

  • Eie Braaigeriewe Welkom

  • Geen Braai op grond nie

  • Braai area moet doodgemaak word indien jy kamp terrein verlaat

  • Geen kragpunte, bring eie inverters/powerbanks

  • Eie Drank & Kos welkom in kamp terrein maar geen kos of drank toegelaat in feesterrein nie

  • Kampers kan incheck/arriveer van 08h00 af op 11 Januarie 2025

  • Sekuriteit sal aanwysings gee tot by jou kamp area en die presiese gps location sal jy per epos ontvang ‘n week voor die fees

  • Toilette Beskikbaar asook moontlike stortgeriewe

bottom of page