

Kyk na die kamp pakette hieronder, indien u enige vrae het, kontak ons gerus.
Navrae:
Tente & Campers/Karavane
R 200 per persoon
(sluit slegs een kamp kaartjie in)
-
Slegs vir 1 dag
-
Eie Braaigeriewe Welkom
-
Geen Braai op grond nie
-
Beperkte kragpunte First Come First Serve
-
Beperkte stort geriewe
-
Eie Drank & Kos welkom in kamp terrein maar geen kos of drank toegelaat in feesterrein nie
-
Kampers kan incheck/arriveer van 07h00 af op 10 Februarie 2024
-
Sekuriteit sal aanwysings gee tot by jou kamp area
-
Fees Toilette Beskikbaar



Glamping (You2Camp):
70 Tente Beskikbaar
R1750 per Tent (2 Persone x 1 Nag)
R2000 per Tent (2 Persone x 2 Nagte)
Tent Sluit in:
-
Canvas Dome Tent 3X3x2.1
-
Tent Carpet
-
Steel Bed
-
High-Density Matras
-
Bedside table
-
Director’s Chair
-
Ground Sheet
-
1 Inside Tent LED Light
-
Outside lighting
-
Electric cable
-
Bedding and towels
Ekstras:
-
Aangewese braai-area (hout ingesluit)
-
Komplimentêre koffiestasie
-
Eksklusiewe storte
-
Swembad
“Glampers” sal persoonlike kommunikasie ontvang ‘n week voor die Fees met verdere inligting