top of page


Algemene Reëls
-
Geen eie sambrele nie, daar is genoeg skaduwee
-
Geen eie stoele nie, daar is genoeg sitplek
-
Geen eie drank in of uit feesterrein toegelaat nie
-
Daar sal water spreiers wees om af te koel
-
Bring ‘n hoed of koop een by die Afrikaans Oppi Platteland klere stalletjie
-
Bring sonroom
-
Geen wapens
-
Geen diere


bottom of page