top of page
LORAPhotography106.jpg

AFRIKAANS OPPI PLATTELAND

Golden Circle VIP Kaartjies

Hier onder is al die verskillende Golden Circle VIP kaartjie opsies wat jy kan koop.

Sluit in:

  • VIP “Open Bar”

  • (Alle basiese Drank & Bier behalwe shooters)

  • 2 x Buffet Etes Ingesluit

  • VIP Parkering

  • VIP Toilette

  • Eksklusiewe toegang tot voor die verhoog

  • Eksklusiewe sitplek

  • Toegang om sekere Kunstenaars & Influencers te ontmoet wat in Golden Circle area kom

LORAPhotography226.jpg

Early Bird Golden Circle VIP

R2 750 per persoon

Beperkte hoeveelheid

 

Slegs 24 uur beskikbaar of

tot dit uitverkoop

Golden Circle VIP

R2 950 per persoon

Beperkte hoeveelheid

Golden Circle VIP (Skolier)

R1 250 per persoon

Beperkte hoeveelheid

Golden Circle VIP (2-6 Jaar)

R500 per persoon

Beperkte hoeveelheid

​

Onder 2 jaar Gratis

bottom of page