top of page
LORAPhotography106.jpg
DOP_Logo-removebg-preview.png

KOOP JOU KAARTJIES

DANS OPPI PLATTELAND

Kaartjies

Hier onder is al die verskillende kaartjie opsies wat jy kan koop.

LORAPhotography262.jpg

Early Bird

R275 per persoon

Beperkte hoeveelheid

 

Slegs vir 24 uur beskikbaar of

tot dit uitverkoop

Early Bird Dubbel Kaartjie

R500 per persoon

Beperkte hoeveelheid

 

Slegs vir 15 minute beskikbaar of

tot dit uitverkoop

Algemene Toegang

R299 per persoon

Open wanneer Early Bird Uitverkoop

Skoliere
(Graad 1 tot 12 in 2026)

R200 per persoon

Voorskool Gratis (Graad 1 tot 12 in 2026)

 

Ps. As jy 18 is en op skool is in 2026 moet jy Algemene Toegangs Kaartjie (Volwasse) Koop indien jy alkohol wil koop. 

Early Bird VIP

R990 per persoon

​

​Sluit in: 
Privaat Kroeg
Privaat Toilette
Beperkte Broodjie Snacks/Platters
Golden Circle Toegang met Privaat Dansbaan
Privaat Sitplekke & Kuier Area in middel van stoor
Beperkte Toegang tot Kunstenaars vir Fotos

* Slegs vir 24 uur beskikbaar 

VIP Dubbel Kaartjie

R1 500 per persoon

Sluit in: 
Privaat Kroeg
Privaat Toilette
Beperkte Broodjie Snacks/Platters
Golden Circle Toegang met Privaat Dansbaan
Privaat Sitplekke & Kuier Area in middel van stoor
Beperkte Toegang tot Kunstenaars vir Fotos

* Slegs 15min beskikbaar

VIP Algemene Toegang

R1250 per persoon

​

Sluit in: 
Privaat Kroeg
Privaat Toilette
Beperkte Broodjie Snacks/Platters
Golden Circle Toegang met Privaat Dansbaan
Privaat Sitplekke & Kuier Area in middel van stoor
Beperkte Toegang tot Kunstenaars vir Fotos

VIP Skolier (Voorskool gratis slegs indien ouers kaartjies het)

R500 per persoon

Sluit in: 
Privaat Kroeg
Privaat Toilette
Beperkte Broodjie Snacks/Platters
Golden Circle Toegang met Privaat Dansbaan
Privaat Sitplekke & Kuier Area in middel van stoor
Beperkte Toegang tot Kunstenaars vir Fotos

Kampplek per persoon

R250  

(sluit slegs een kamp kaartjie in)

Location TBC​

LORAPhotography106.jpg
Untitled-2.png

© 2024 by kaarkies.co.za

  • Facebook
  • Instagram
bottom of page