top of page
AOP venue.jpg
Untitled-2.png
Untitled-2.png

WANNEER

8 Februarie 2025

Program:

Vrydag 7 Februarie 2025
Afskop Kuier

17h00 Hekke Open
18h00 Ivan Roux
19h00 Elandré
20h00 Danny Smoke
21h00 DJ Sensasie

 

Saterdag 8 Februarie 2025

8h30 Hekke Open
10h00 AOP Talent Wenner
10h30 Danny Smoke
11h10 Die Piesangskille
11h50 Chris Steyn
12h30 Eloff
13h10 Barto
13h50 Bobby van Jaarsveld
14h30 Demi Lee Moore
15h10 Juan Boucher & Ryno Velvet
15h50 Karlien van Jaarsveld
16h30 Appel
17h10 Juanita du Plessis
17h50 Kurt Darren 
18h30 Brendan Peyper
19h10 Riaan Benade
19h50 Ricus Nel
20h30 Snotkop
21h10 Bok van Blerk
21h50 Spoegwolf
22h30 Early B & Justin Vega
23h00 DJ Wico

LORAPhotography192.jpg
Program
LORAPhotography106.jpg

AFRIKAANS OPPI PLATTELAND

Ons het 'n passie vir Afrikaanse musiek.

Ons glo in die krag van musiek om mense saam te bring.

Ons is trots om die Grootste afrikaanse musiek fees vir die hele gesin op die platteland aan te bied. 

LORAPhotography26.jpg

Afrikaans Oppi Platteland
in getalle

20+

KUNSTENAARS

15000

BESOEKERS

1

VIP GOLDEN CIRCLE

1

150METER KROEG

STALLETJIES

Stel u belang in 'n stalletjie by

Afrikaans Oppi Platteland?

Aansoeke open 26 Augustus 2024

Stuur aansoeke na:

plattelandstalletjies@gmail.com

LORAPhotography105.jpg
Stalletjies

Algemene Reëls

  • Geen eie sambrele nie, daar is genoeg skaduwee

  • Geen eie stoele nie, daar is genoeg sitplek

  • Geen eie drank in of uit feesterrein toegelaat nie - Wyntuin beskikbaar

  • Daar sal water spreiers wees om af te koel

  • Bring ‘n hoed of koop een by die Afrikaans Oppi Platteland klere stalletjie

  • Bring sonroom

  • Geen wapens

  • Geen diere

  • Geen eie kos in fees terrein toegelaat nie - Kos stalletjies beskikbaar

LORAPhotography194.jpg
bottom of page