top of page
DOP_Logo-removebg-preview.png

WANNEER

11 Januarie 2025

WAAR

OORSIG & PROGRAM

Is julle gereed vir die Grootste DANS in Suid-Afrika? 
Hier is paar goed wat julle moet weet:

DANS OPPI PLATTELAND | 11 Januarie 2025 

Ons is opgewonde om die 1ste Dans Oppi Platteland aan te kondig met meer as 10 Kunstenaars wat jou gaan laat DANS tot laat aand! 

Aangebied deur Afrikaans Oppi Platteland & DIRKIEG PRODUKSIES! 

Kaartjieverkope Open Woensdag 26 Junie | 10h00 www.kaarkies.co.za

As jy hou van “ROADTRIP” dan gaan hierdie die Fees wees waar ons jou MOET sien! 

Die BKB Stoor in Bredasdorp is een van die Grootste Stoor spasies in die Wes-Kaap en baie uniek aan Nampo Kaap. 
Daar sal ‘n VIP Dansbaan wees asook ‘n algemene Dansbaan van oor die 1000 vierkante meter! 

Die Stoor se deure en Kroeg sal 14h00 oop maak met die Dansbaan wat al 18h00 sal open! 
Kunstenaars sal optree van 17h30/18h00 - 00h00/01h00.

Almal sal weet wie daar gaan optree maar die VOLGORDE sal ‘n geheim bly tot op die aand! 

Die MC’s sal elke 40min ‘n “countdown” doen en die volgende kunstenaar aankondig wat op die “BIGSCREENS” sal wys! 
So jy gaan nooit weet wie volgende sing nie daarom sal jy moet bly tot tenminste 00h00 as jy op ALMAL se musiek wil dans! 
Wie gaan daai laaste Kunstenaar wees? 🤔

Daar sal ‘n DJ wees om lekker “Party” musiek vir al die losdansers te speel tussen die Kunstenaars sodat al die vasdansers kan “rus” tot die volgende kunstenaar weer optree 😉💃🕺

Daar sal slegs 3500 kaartjies beskikbaar wees so as jy ‘n ware DANSER is dan SOEK ONS JOU DAAR! 
Die aanvraag is reeds bitter GROOT so maak seker jy kry joune vinnig op 26 Junie want spasie is beperk en daar is nie iets Groter as hierdie in SA nie! 

LORAPhotography192.jpg
Program

DANS OPPI PLATTELAND

Ons bied 'n dans ervaring van 'n leeftyd

LORAPhotography40.jpg

Jou Musiek in Jou Taal

Ons bied 'n verskeidenheid stalletjies en kindervermaak.

Kom kuier saam met ons of geniet die luukse VIP Golden Circle ervaring.

GESINS VRIENDELIK

Dans Oppi Platteland is 'n gesinsvriendelike musiekfees. Bring jou kinders saam en geniet 'n dag vol pret.

LORAPhotography249.jpg
LORAPhotography106.jpg
DOP_Logo-removebg-preview.png

DANS OPPI PLATTELAND

Ons het 'n passie vir dans in Afrikaans.

Ons glo in die krag van musiek om mense saam te bring.

Ons is trots om die grootste afrikaanse dans fees vir die hele gesin op die platteland aan te bied. 

LORAPhotography26.jpg

Dans Oppi Platteland
in getalle

12

KUNSTENAARS

2

MC'S

1

VIP GOLDEN CIRCLE

BAIE

VERRASSINGS

STALLETJIES

Stel u belang in 'n stalletjie by

Dans Oppi Platteland?

LORAPhotography105.jpg
Stalletjies
bottom of page